By Praat met Passie skryf ons Engelse en Afrikaans toesprake en redenaars toesprake.
PRYSE VIR 2024
Klas ToesprakeR140.00
Klas Toesprake met NavorsingR200.00
OpstelleR120.00
Standaard Redenaars ToesprakeR325.00
Laerskool en Hoërskool
Provinsiale Alleenreg ToespraakR520.00
Laerskool
Provinsiale Alleenreg ToespraakR820.00
Hoërskool
Landwye Alleenreg ToesprakeR1020.00
Laerskool
Landwye Alleenreg ToesprakeR1220.00
Hoërskool
LET WEL: Alleenreg toesprake sal voorsien word met ‘n Alleenreg Sertifikaat.
Hoe gaan u dus nou te werk om ‘n Redenaars Toespraak te bestel?
Hoe gaan u dus nou te werk om ‘n Redenaars Toespraak te bestel?
STAP 1:
Stuur vir ons ‘n epos of WhatsApp na: info@praatmetpassie.co.za of 0824577190 met die volgende inligting op:
Ons sal terug reageer op u epos, met ons bank besonderhede. Betaling vind dan plaas. Bewys van betaling moet aangestuur word na ons epos adres of via WhatsApp.
NB: Ons gaan nie met u kind se toespraak begin voordat ons betaling ontvang het nie.
Stuur vir ons ‘n epos of WhatsApp na: info@praatmetpassie.co.za of 0824577190 met die volgende inligting op:
- Die onderwerpe waaroor u kind moet praat (as hulle meer as een ontvang het, stuur asb almal). As ons baie druk besig is sal ons die besluit neem oor watter tema ons vir u gaan aanstuur.
- Watse Graad u kind is
- Watse Skool u kind is
- Geslag van u kind
- Meer inligting oor u kind ( Dit sluit belangstellings, geaardheid en sommer enige iets oor u kind in).