Image
By Praat met Passie skryf ons Engelse en Afrikaans toesprake en redenaars toesprake.

PRYSE VIR 2022

Klas ToesprakeR135.00
OpstelleR120.00
Standaard Redenaars ToesprakeR320.00

Laerskool en Hoërskool

Provinsiale Alleenreg ToespraakR500.00

Laerskool

Provinsiale Alleenreg ToespraakR800.00

Hoërskool

Landwye Alleenreg ToesprakeR1000.00

Laerskool

Landwye Alleenreg ToesprakeR1200.00

Hoërskool

LET WEL: Alleenreg toesprake sal voorsien word met ‘n Alleenreg Sertifikaat.

Hoe gaan u dus nou te werk om ‘n Redenaars Toespraak te bestel?
STAP 1:

Stuur vir ons ‘n epos of WhatsApp na: info@praatmetpassie.co.za of 0824577190 met die volgende inligting op:

  1. Die onderwerpe waaroor u kind moet praat (as hulle meer as een ontvang het, stuur asb almal). As ons baie druk besig is sal ons die besluit neem oor watter tema ons vir u gaan aanstuur.
  2. Watse Graad u kind is
  3. Watse Skool u kind is
  4. Geslag van u kind
  5. Meer inligting oor u kind ( Dit sluit belangstellings, geaardheid en sommer enige iets oor u kind in).
STAP 2:

Ons sal terug reageer op u epos, met ons bank besonderhede. Betaling vind dan plaas. Bewys van betaling moet aangestuur word na ons epos adres of via WhatsApp.

NB: Ons gaan nie met u kind se toespraak begin voordat ons betaling ontvang het nie.